WG
Wanda G

1 reviews | Active since May 2012

10 Oct 2022, 10:52

Die hulp is UITSTEKEND

Die hulp is UITSTEKEND. Die agent wat my gehelp het verdien 100/10 (100 uit10). Sy was BAIE vriendelik, behulpsaam en professioneel. Baie trots om jou te kan help. Jy kan sommer haaf AWSOME persoonlikheid en vriendelikheid oor die foon voel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Oct 2022, 11:04
Official
Hi Willem,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span