KK
Kriek K

1 reviews | Active since Jun 2022

13 Jun 2022, 12:26

Die heel beste diens gelewer in my eie taal deur Yolandi van Niekerk

Die heel beste diens gelewer in my eie taal deur Yolandi van Niekerk. Haar taalgebruik , uiteensetting en aanbevelings was uiters puik. Dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Jun 2022, 12:36
Official
Goeie dag Mev. Grundling

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.

Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span