BKb
Bianca Koekemoer bacca.koekemoer
1 reviews | Active since Apr 2022
19 Apr 2022, 18:14
Die eis is sonder enige moeite ingedien en binne n paar minute het ek n eisnommer gehad
Die eis is sonder enige moeite ingedien en binne n paar minute het ek n eisnommer gehad. Die diens is puik en die konsultant was baie vriendelik en behulpsaam.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
19 Apr 2022, 19:16Hi Mej. Koekemoer
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply19 Apr 2022, 19:16
Official
Hi Mej. Koekemoer
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span