JJ
Jaco J

1 reviews | Active since Dec 2022

08 Dec 2022, 10:12

Die eerste dame het nie terug gekom na my toe nie

Die eerste dame het nie terug gekom na my toe nie. Keanuh was puik. Verseker 'n groot aanwins vir Virseker.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Dec 2022, 10:15
Official
Goeie dag Jaco,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span