AA
Alletha A

1 reviews | Active since Jan 2023

31 Jan 2023, 13:06

Die diens wat ek ontvang het was baie goed ek is so bly vir die persoon waarmee ek gepraat het

Die diens wat ek ontvang het was baie goed ek is so bly vir die persoon waarmee ek gepraat het. Hy is vriendelik en het my baie gehelp. Sy diens is van goeie maniere en hulpvaardig. Baie baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Jan 2023, 13:08
Official
Goeie dag Me A Crouse Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span