HP
Hennie P

1 reviews | Active since May 2022

31 May 2022, 21:36

Die diens wat ek by virseker gekry het was baie vriendelik en hulpvaardig

Die diens wat ek by virseker gekry het was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek het baie moeilike vereistes gehad en is met baie geduld en op 'n baie vriendelik wyse gehelp deur Elize Vertue van Virseker gehelp.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 May 2022, 21:51
Official
Goeie dag Hennie , 

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span