HvEv
Hester van Eeden vaneedenh

1 reviews | Active since Oct 2022

24 May 2023, 10:38

Die diens was uitskend, en die konsultant was baie vriendelik en hulpvaardig

Die diens was uitskend, en die konsultant was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal nooit van versekeraar verander nie, Verseker is in my oë die beste. Baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 May 2023, 10:50
Official
Goeie dag Mev Van Eeden. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span