ll
lagrange.louis lagrange.louis

1 reviews | Active since Jan 2017

23 Jun 2023, 09:53

Die diens van Earl was van baie goeie standaard

Die diens van Earl was van baie goeie standaard. Hy het teruggekom na my met ñ vorderings ver**** binne 10 minute na my navraag. Goed gedaan.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jun 2023, 09:55
Official
Goeie dag L la Grange. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span