CS
Christelle S

1 reviews | Active since Aug 2026

27 Aug 2026, 12:45

Die diens is puik

Die diens is puik. Die personeel /konsultante is baie behulpsaam en yegemoedkomend. Hulle is baie goed gemanierd en beleef. Hulle verstaan n mens se omstandighede

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Aug 2026, 12:50
Official
Goeie dag Christelle. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,
Die Virseker span