MHj
Mev. Hattingh julievanwyk

1 reviews | Active since Oct 2023

16 Feb 2024, 10:05

Die diens is flink en personeel is baie profesioneel en vriendelik

Die diens is flink en personeel is baie profesioneel en vriendelik. Het n eis ingedien vir my yskas. Vinnige diens, maar die courier van die claims card vat n redelike tyd wat onaanvaarbaar is as jy al amper n week sonder n yskas sit.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Feb 2024, 10:09
Official
Goeie dag Mev Hattingh. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer.

Ons sal u klagte oor die eise kaart aanstuur na die korrekte afdeling.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span