AD
Alicia D

1 reviews | Active since Aug 2025

26 Aug 2025, 14:33

Die diens is baie vriendelik en behulpsaam

Die diens is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het geskuif van een versekering na Virseker en ek sal dit aan enige een aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Aug 2025, 14:34
Official
Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.