LC
Linette C

1 reviews | Active since Nov 2017

27 Mar 2025, 10:08

Die diens by verseker vanaf die eerste Telefonica oproep tot met alle dienste is van die hoogste gehalte

Die diens by verseker vanaf die eerste Telefonica oproep tot met alle dienste is van die hoogste gehalte. Die mense is vriendelik behulpsaam en ook simpatiek. Ek sal nooit weer met n ander versekering deel nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Mar 2025, 10:10
Official
Goeie Dag Linette, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 
Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.