LL
L L

1 reviews | Active since Jun 2023

26 Jun 2023, 12:13

Die dame wat my vanoggend gehelp het was vriendelik, vinnig en geduldig

Die dame wat my vanoggend gehelp het was vriendelik, vinnig en geduldig. Dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Jun 2023, 12:16
Official
Goeie dag . Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span