MG
Marianne G

1 reviews | Active since Nov 2020

05 Sept 2023, 17:42

Die dame wat my gehelp het, was nie net vriendelik maar uiters behulpsaam

Die dame wat my gehelp het, was nie net vriendelik maar uiters behulpsaam. Sy is defnitief n aanwins vir Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Sept 2023, 17:52
Official
 Goeie dag Marianne. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span