JJ
Jan J

1 reviews | Active since May 2026

26 May 2026, 15:22

Die dame Nishan was ...

Die dame Nishan was baie vriendelik en behulpsaam en bekwaam om my met met eis te help 😊

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 May 2026, 15:26
Official
Goeie Dag Jan, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 
Ons waardeer dit baie. Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.