PP
Petro P

1 reviews | Active since May 2022

11 May 2022, 13:52

Die dame Carol wat my gehelp het was baie vriendelik

Die dame Carol wat my gehelp het was baie vriendelik.proffesioneel en behulpsaam.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply11 May 2022, 13:59
Official
Goeie dag Petro ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker aand verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span