MBK
Mev.J.M. Botha. Ketrienbotha

1 reviews | Active since Sept 2023

15 Sept 2023, 15:52

Die agent was baie vriendelik, hulpvaardig,professioneel en baie geduldig

Die agent was baie vriendelik, hulpvaardig,professioneel en baie geduldig. N ware ster.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Sept 2023, 15:56
Official
Goeie dag Mev JM Botha. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span