BB
Braam B

1 reviews | Active since Jun 2023

27 Jun 2023, 13:06

Dewaldt Joubert se diens was baie goed en professioneel

Dewaldt Joubert se diens was baie goed en professioneel. Hy het vlugtelik en duidelik verdudelik en ons kon die saak vinnig afhandel en ‘n goeie premie onderhandel. Dankie,

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Jun 2023, 13:09
Official
Goeie dag Braam,

Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span