ZZ
Zelda Z
1 reviews | Active since Feb 2025
28 Feb 2025, 16:49
Delano Barclay van Virseker het ons vandag gehelp om ons polisse op te dateer en ons premies te verminder
Delano Barclay van Virseker het ons vandag gehelp om ons polisse op te dateer en ons premies te verminder. Hy was flink, professioneel en baie behulpsaam. Ons beveel enige tyd Virseker aan. Vinnige hulp in Afrikaans. Terme is duidelik om te verstaan. Alles word puik verduidelik. 5 sterre vir Delano se diens vandag.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Feb 2025, 16:51Goeie dag Zelda
Ons waardeer u positiewe terugvoer. Baie dankie
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply28 Feb 2025, 16:51
Official
Goeie dag Zelda
Ons waardeer u positiewe terugvoer. Baie dankie
Vriendelike groete,
Die Virseker span
