AW
Astralita W

1 reviews | Active since Oct 2023

18 Oct 2023, 10:23

Delano Barclay Danki...

Delano Barclay Dankie vir die puik diens Jou hulp was besonders Jy het presies geweet wat ek wou he sonder twyfel My seen wense vergesel jou Ek beveel julle Aan vir Al my vriende en families

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Oct 2023, 10:24
Official
Goeie dag Mev. Wicomb,
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span