MVH
Mnr. Van Heerden

1 reviews | Active since Apr 2023

24 Apr 2023, 20:17

Dekodeerder

Het uitstekende diens ontvang. Kan nie vir beter vra nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Apr 2023, 20:34
Official
 Goeie dag Mnr Van Heerden. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span