EL
Estelle L
1 reviews | Active since Nov 2015
03 Nov 2015, 11:41
Debit order payments to done
My banking details changed and since 1 September 2015 up until today my debit orders each month to Virseker was not made. The instruction was never given to my bank to do the payment. I have phoned Virseker numerous times and emailed Vicky de Beer but with no response to the situation. 3 months' payments was not made and they cannot tell met what the cause is or how to fix it!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
04 Nov 2015, 15:29Hello Estelle***4,
Dankie vir jou kommentaar.
Ons kan bevestig dat die korrekte bank besonderhede op ons rekords verskyn. Daar sal egter nie enige debiete op die rekening van ons af verskyn nie aangesien jy dekking onder die Gatsakbonus geniet het wat onder sekere omstandighede n aantal premies vir jou dek.
Ons kan bevestig dat die betalings op die polis op datum is en dat vedere verhalings sal geskied vanaf die genomineerde rekening sodra die premie kwytskelding periode verval.
Ons vra omverskoning vir die feit dat dit nie eerder so aan jou verduidelik was nie.
Groete,
Die Virseker span.

Virseker's reply04 Nov 2015, 15:29
Official
Hello Estelle***4,