EA
Elmara A

1 reviews | Active since Oct 2009

29 Feb 2016, 08:51

Debietorder na verskuiwing van aanvangsdatum

Ek het Virseker skriftelik laat weet dat die aanvangsdatum van my polis verskuif. Die aanvangsfooi en eerste premie is ten spyte daarvan verhaal. Ek het hulle ge****ak en ek het eers 'n week later 'n e-pos van Virseker ontvang. Hulle gebruik hoe volume e-pos vir die vertraging. Vicky de Beer het gevra dat ek bewys van betaling van my huisige versekeraar plus Virseker se verhaling aan haar stuur. Ek het dit gedoen. <br> <br> Ek het nie my geld teruggekry nie EN daar is WEER 'n premie verhaal. Ek kanselleer dus alles by Virseker oor hulle swak kommunikasie en onvermoe om te voldoen aan my versoeke

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply29 Feb 2016, 09:46
Official
Hello ElmTree,

Dankie dat jy die saak onder ons aandag gebring het.
Ons bevestig dat een van ons verteenwoordigers met jou in ****ak was en jou klagte met jou bespreek het.
Dit is regtig jammer dat ons jou as kli?nt verloor as gevolg van swak diens. Dit is onaanvaarbaar dat jou versoek om die polis datum aan te skuif nie nagekom is nie, ons sal die diens aspek op 'n interne basis aanspreek.
Soos versoek sal ons die polis kanselleer en die fondse aan jou terug betaal.
Ons nooi jou uit om ons verteenwoordiger te s***el indien ons van verdere hulp kan wees, en vra om verskoning vir die onnodige ongerief wat hierdeur veroorsaak is.
Groete,
Die Virseker Span.