CC
Christo C
1 reviews | Active since Apr 2026
07 Apr 2026, 14:34
Dankie virseker Dankie Sabelo wat die geyser vervang het
Dankie virseker Dankie Sabelo wat die geyser vervang het . Virseker baie dankie
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
07 Apr 2026, 14:59Hi Christo,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat Sabelo u goed gehelp het met die vervanging van die geyser. Ons sal verseker u dank aan hom oordra.
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Virseker's reply07 Apr 2026, 14:59
Official
Hi Christo,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat Sabelo u goed gehelp het met die vervanging van die geyser. Ons sal verseker u dank aan hom oordra.
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Virseker's replyOfficial
07 Apr 2026, 15:00Goeie dag Christo. Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.
Vriendelike groete,
Die Virseker span.
Virseker's reply07 Apr 2026, 15:00
Official
Goeie dag Christo. Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer.
Vriendelike groete,
Die Virseker span.