ET
Edmund T

1 reviews | Active since Jun 2011

08 Feb 2022, 15:16

Dankie Virseker

Ek het vandag 'n aangename brief by Virseker ontvang wat my inlig dat ek 'n gatsakbonus binne 2 dae te wagte kan wees. Dankie Virseker. Goeie werk!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Feb 2022, 16:57
Official
Hi Edmund,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span