MW
Martie W

1 reviews | Active since Sept 2015

21 Feb 2022, 11:49

Dankie vir puik dien...

Dankie vir puik diens van Anette en dat sy my premies laag kan hou waardeer dit.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Feb 2022, 15:12
Official
Hi Martie,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span