MMm
Mev. Meyer meyerrina
1 reviews | Active since Aug 2022
17 Aug 2022, 08:40
Dankie vir goeie diens aan Virseker
Toe ek navrae en regstellings gehad het oor die inhoud van my polisskedule het die persoon van kliëntediens met groot toewyding en geduld elke punt hanteer, inligting gegee en reggestel. Elke verteenwoordiger van Virseker met wie ek al te doen gehad het, was baie vriendelik en respekvol en as hulle nie die antwoord weet nie, vind hulle uit en laat weet jou. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Aug 2022, 08:42Goeie dag Mev Meyer ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply17 Aug 2022, 08:42
Official
Goeie dag Mev Meyer ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
