MPa
Me. Pretorius anet.pretorius

1 reviews | Active since Oct 2023

02 Oct 2023, 14:32

Dankie Vir Geleentheid gegun

Hartlike dankie vir kans om aan te sluit. Ek vertrou dit sal goed gaan. N foto van my voertuig sal ek neem. Virseker se beampte was verseker behulpsaam. Wens haar n goeie toekoms toe

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Oct 2023, 14:41
Official
Goeie dag Me Pretorius. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span