S
Stephan

1 reviews | Active since Dec 2025

31 Dec 2025, 08:43

Dankie Geniro vir di...

Dankie Geniro vir die vinnige, vriendelike en doeltreffende diens! Ek is gelukkig met Virseker se hantering van my as klient.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply31 Dec 2025, 08:46
Official
Goeie Dag Stephan, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.