S
Sanet

1 reviews | Active since Jan 2026

10 Apr 2026, 10:55

Dankie

Baie dankie vir julle vriendelike hulp. Dis 'n plesier om met mense te gesels wat jou verstaan en bereid is om die pad met jou te loop.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Apr 2026, 10:59
Official
Goeie dag Sanet,

Ons waardeer u terugvoer werklik en is verheug om te hoor dat u verstaan, ondersteun en gelei gevoel het tydens u interaksie met ons span.

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.