PP
Phillippus P

1 reviews | Active since Jul 2022

27 Jul 2022, 12:34

Dankie anette mynhardt vir jou goeie en vriendelike diens

Dankie anette mynhardt vir jou goeie en vriendelike diens.my navraag vinnig afgehandel

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Jul 2022, 13:00
Official
Goeie dag Phillippus ,
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Lekker dag verder
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span