HA
HJ A
1 reviews | Active since Apr 2023
05 Apr 2023, 12:29
Dankie aan Etitia wat ekstra treë saam VirSeker vir ons geloop het toe ek telefonies aan haar genoem het dat ons pensioenarisse is en sy met hersiening van ons polis n goeie af**** kon beding
Dankie aan Etitia wat ekstra treë saam VirSeker vir ons geloop het toe ek telefonies aan haar genoem het dat ons pensioenarisse is en sy met hersiening van ons polis n goeie af**** kon beding.In n stygende lewenskostes gee VirSeker selfs om.Egpaar Booysen
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 Apr 2023, 12:36Hi HJ Booysen,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply05 Apr 2023, 12:36
Official
Hi HJ Booysen,