MM
Mnr. Mitchell
1 reviews | Active since Jul 2023
26 Jul 2023, 12:35
Dankbaarheid
Hi. Peter dit was uitstekende diens wat jy gelewer het alles mooi verduidelik sodat ek as klient dit kon verstaan. Die feit dat ek jou gevra het om geen bybetaings te he, het jy dit so gereel, en dit gee my en die familie gemoedsrus, vir as enige iets moet gebeur. Danke weereens aan jou knap diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Jul 2023, 12:37Goeie dag Mnr Mitchell. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply26 Jul 2023, 12:37
Official
Goeie dag Mnr Mitchell. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
