MGn
Mnr. Greyling noreengreyling

1 reviews | Active since Jun 2022

23 Jun 2022, 12:02

DANKBAAR TEENOOR VERSEKER

Baie Vriendelike en Profesionele diens. Konsultant baie moeite gedoen syluister en doen ook aanbeveeling , Verduidelik als in detail gee genoeg kans om met eggenoot te praat en ingeligte besluite te neem . Die Greyling's sien uit daarna om deel van die verseker familie te wees

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jun 2022, 12:03
Official
Goeie dag Mnr Greyling ,

Dis altyd wonderlik om sulke  terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span