SS
Sarel S

1 reviews | Active since Oct 2023

05 Oct 2023, 16:18

Curtis van Verseker het uit sy pad gegaan om my te help

Curtis van Verseker het uit sy pad gegaan om my te help. Kan hom verseker aanbeveel by ander. Nogmaals baie dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Oct 2023, 16:22
Official
 
Goeie dag  Sarel. 

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span