MV
Me. Venske

1 reviews | Active since Feb 2024

15 Feb 2024, 10:30

COMPLIMENT - VERSEKER

Martinus van Rooyen is verskriklik behulpsaam, vriendelik en het alles so mooi verduidelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Feb 2024, 10:50
Official
Goeie dag Me Venske. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span