1 reviews | Active since Aug 2016
<p>Good day</p> <p> </p> <p>I am very unhappy with service i recieved from virseker insurance as my new policy was put on hold by them as i agreed but my first premium still went of of my bank account after i agreed that the policy will be put on hold for know. know i have to pay bank charges for a mistake that they made, really very unfair that i have to carry the bank charges</p>
Ons neem kennis van jou klagte, dankie dat jy die saak onder ons aandag gebring het.
Soos met Dorothy bespreek, ons is jammer vir enige misverstand rondom die begin datum van die polis. Soos ooreengestem, sodra ons bewys van kostes ontvang het sal ons dit regstel van ons kant af.
Weereens jammer vir enige ongerief.
Groete,
Die Virseker Span.
Best regards,

Ons bevestig dat die terugbetaling gedoen is, en dat die klagte as afgehandel beskou kan word.
Dankie vir jou geduld hierin en ons nooi jou uit om Dorothy te s***el indien jy verdere hulp verlang in die toekoms.
Geniet die res van jou dag.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.