1 reviews | Active since Feb 2015
Claim Rejected
Ons het n inbraak in ons motorhuis gehad, ons het dadelik Virseker laat weet van die inbraak. Da was nie baie goed gesteel nie, en het vinnig net so bo langs gesien wat we'll weg is. By die tyd wat ons Virseker gebel het, het hul binne 2 ure die eis afgekeur. Hul se da is geen bewyse dat iemand in motorhuis forseer het nie. Ons het foto's geneem van die venster wat gebreek is en teen die. Afgekeurde eis probeer gaan, hul het dit weer afgekeur. Ons het toe bewyse na die ombudsman gestuur waarvan ons n boodskap gekry het dat ons binne 7 dae n antwoord sal he. Ons bel daagliks en het nogsteeds nie n antwoord nie. Dit is baie teleurstellend om te weet dat ons so vertrou in ons verekering, maar op die ou einde nie daarop kan staat maak nie. Ons moet als self vervang wat gesteel was uit motorhuis. Baie ongelukkig oor die diens wat ons tot nou toe gekry het. Was maklik vir hul om te se.... Eis afgehadel!
Ons het probeer om u te s***el om die aangeleentheid te bespreek maar kon ongelukkig nie ****ak met u maak nie.
Ons het ? e pos na u adres gestuur in verband met die klagte. Reageer asseblief op die e pos ten einde ons instaat te stel om u verder te van hulp te wees.
Groete,
Die Virseker Span