BM
Betsie M
1 reviews | Active since Jun 2016
09 Dec 2022, 11:09
Claim process
VIrseker - My dogter was in n motor ongeluk die 4de November 2022 ons het die ongeluk geraporteer en virseker ge****ak. vandag is die 9de Desember en ons wag nog steeds vir die uitbetaling. glad nie beindruk met die diens nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
09 Dec 2022, 11:12Goeie dag Mev B Mills. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die eise departement vra om vir u te ****ak.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
Virseker's reply09 Dec 2022, 11:12
Official
Goeie dag Mev B Mills. Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. Ons sal die eise departement vra om vir u te ****ak.
Groete, Die Virseker Span
Groete, Die Virseker Span
