J
Johan

1 reviews | Active since May 2024

17 May 2024, 08:35

Christopher was baie...

Christopher was baie behulpsaam met die indiening van my eis

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply17 May 2024, 08:46
Official
 Goeie dag Mnr PJ Breedt,

 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik?

 Vriendelike groete, 

Die Virseker span