WH
Wayne H

1 reviews | Active since Mar 2021

10 Jul 2025, 10:46

Christopher Joubert het my met puik diens verskaf na ek beroof was van my draagbare besittings

Christopher Joubert het my met puik diens verskaf na ek beroof was van my draagbare besittings. Ek was gereeld op hoogte gehou van my eis se vordering.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Jul 2025, 10:46
Official
Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.