RPSr
Riaan Pieter Smit riaansmit
1 reviews | Active since Nov 2022
18 Jan 2024, 11:43
Chris is die agent wat my bedien het en hy was baie behulpsaam, vlink en bedagsaam
Chris is die agent wat my bedien het en hy was baie behulpsaam, vlink en bedagsaam. Vol punte vir goeie diens.👏👏👏
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
18 Jan 2024, 11:46Goeie dag Mnr RP Smit. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply18 Jan 2024, 11:46
Official
Goeie dag Mnr RP Smit. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
