MDTj
Mnr. Du Toit josefdutoit
1 reviews | Active since May 2023
24 May 2023, 14:28
Cathrin Smith by VirSeker het met groot geduld en snel reaksie 'n lang lys ongewone en ingewikkelde navrae uitstekend opgelos
Cathrin Smith by VirSeker het met groot geduld en snel reaksie 'n lang lys ongewone en ingewikkelde navrae uitstekend opgelos. Dit het my vertroue in VirSeker gegee.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 May 2023, 14:30Goeie dag Mnr Du Toit. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply24 May 2023, 14:30
Official
Goeie dag Mnr Du Toit. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
