JK
Jan K
1 reviews | Active since Nov 2020
07 Jun 2022, 11:06
Cathleen, wat my navraag hanteer het, was baie professioneel, vriendelik en behulpsaam met die hantering van my navraag
Cathleen, wat my navraag hanteer het, was baie professioneel, vriendelik en behulpsaam met die hantering van my navraag. Sy en Virseker verdien n 100percent
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
07 Jun 2022, 11:07Goeie dag Jan ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply07 Jun 2022, 11:07
Official
Goeie dag Jan ,