MN
Marnus N

1 reviews | Active since Jan 2023

12 Jan 2024, 15:13

Caryn het uitstekende diens gelewer gedurende my eis proses

Caryn het uitstekende diens gelewer gedurende my eis proses. Sy was heeltyd vriendelik en het my gehelp. Ons het als op een oproep af gehandel en sy het my terug ge****ak met terugvoering op die eis. Ek is baie gelukkig met haar diens. Ek gee vir haar kliënte diens 'n volle 5 ster. Virseker in geheel sal ek 'n 4 gee.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Jan 2024, 15:20
Official
Goeie dag Mnr M Niemand. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker-span