DW
DANIKA W

1 reviews | Active since Sept 2022

31 Aug 2023, 06:39

Caryn Cornelius was die vrou wat my gehelp het

Caryn Cornelius was die vrou wat my gehelp het.Sy is regtig Baie goed.Syt my goed so vinag afgehadel.sys friendlik en as jy haar bel het sy n antwoord op al jou vrae en as sy nie weet nie find sy dadelik uit terwyl jy wag.sy is amazing.virseker julle het regtig n goeie persoon.

0
Replies (2)
Virseker
Virseker's reply31 Aug 2023, 06:44
Official
Goeie dag Mej. Van Wyk
Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span 

Virseker
Virseker's reply31 Aug 2023, 06:48
Official
Goeie dag Mej. Van Wyk
Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span