MM
Magda M

1 reviews | Active since Aug 2024

05 Aug 2024, 13:22

Canille was werklik bsie vriendelik en het onmiddellik nadat ons die hersiening van die polis deurgegaan het, vir my 'n beter premie beding

Canille was werklik bsie vriendelik en het onmiddellik nadat ons die hersiening van die polis deurgegaan het, vir my 'n beter premie beding. Baie dankie vir sulke goeie diens.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Aug 2024, 13:24
Official
Goeie dag Magda,

Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik ?

Vriendelike groete, 
Die Virseker span.