SS
Stevie S

1 reviews | Active since Feb 2026

12 Feb 2026, 14:58

Camillie Louw eas baie vriendelik en behulpsaam met hersiening van premie

Camillie Louw eas baie vriendelik en behulpsaam met hersiening van premie. Alles in Afrikaans

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply12 Feb 2026, 15:11
Official
Goeie dag  Stevie,

Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie.

Vriendelike groete, 
Die Virseker span