WdVw
WE de Villiers wilmaedv

1 reviews | Active since Feb 2023

23 Feb 2023, 11:41

Camille Louw was priffesioneel, behulpsaam en effektief

Camille Louw was priffesioneel, behulpsaam en effektief. Sy het seker van ha****lf oorgekom sonder om intimiderend te wees.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Feb 2023, 11:48
Official
Hi WE de Villiers,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg 

Vriendelike groete,

Die Virseker Span