RG
Riaan G

1 reviews | Active since Nov 2023

19 Jan 2024, 10:34

Camille Louw was baie goed en het gehelp

Camille Louw was baie goed en het gehelp. Ek hou net nie daarvan dat julle aan neem ek het n mail gekry nie...

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Jan 2024, 10:37
Official
Goeie dag Mnr R Groenewald. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer.

Ons vra om verskoning oor die brief as u dit nie ontvang het nie.

Vriendelike groete,

Die Auto & General-span